Ndaba Voetslaanklub-Hiking Club

Gedragskode

Stappers verstaan dat die reis belangriker is as die bestemming…

Dit word van alle lede én gaste verwag om die volgende reëls na te kom.

Elke Ndaba lid is ‘n trotse verteenwoordiger gedurende Ndaba geleenthede en is daarom onderhewig aan die gesag van die stapleier en die bestuur.

Ndaba Voetslaanklub-Hiking Club

Kontak ons ​​nou vir meer inligting oor lidmaatskap en staproetes!

Scroll to Top