

Trofeewenners vir die jaar
Geleenthede wag op die ander kant van jou comfort zone…
Ontmoet Ndaba se Trofeewenners vir 2025
Baie geluk aan elke trofeewanner!

4 de Ere-lid van Ndaba:
Paul du Preez

Dame wat die meeste km’s in 2025 gestap het:
Monique Byleveld – 419km

Man wat die meeste km’s in 2025 gestap het:
Franz Mostert – 274km

Vasbyter vir 2025:
Serenity Waller

Lid van 2025:
Monique Byleveld

Beginner van die jaar 2025:
Charmaine Leydekkers

Stapfoto van die jaar 2025:
Clifford Adendorf





