Kontak Ndaba Voetslaanklub
oor enige navrae!

In die natuur vind ek my balans…

Belangrike
E-Posadresse

voorsitter@ndabavoetslaan.co.za
ledestats@ndabavoetslaan.co.za
media@ndabavoetslaan.co.za
nuusbrief@ndabavoetslaan.co.za
ondervoorsitter@ndabavoetslaan.co.za
roetebesprekings@ndabavoetslaan.co.za
sekretaresse@ndabavoetslaan.co.za
stapbesprekings@ndabavoetslaan.co.za
tesourie@ndabavoetslaan.co.za

Voorstelle en Klagtevorm

Om kommunikasie makliker en meer doeltreffend te maak, is daar ‘n voorstelle- en klagtevorm beskikbaar gestel.

Wanneer jy die vorm invul, word jou voorstel of klagte direk na die Ndaba bestuurslede gestuur. Die saak sal dan bespreek word en daar sal ’n besluit geneem word.

Ons waardeer jou insette en samewerking. Saam hou ons Ndaba sterk en laat ons die klub steeds groei!

Scroll to Top